Die aap is uit die mou.
Die aap is uit die mou (wanneer iets openbare kennis word) Volgens oorlewering het die kulkunstenaar βn apie in die wye moue van sy kleed versteek en dit dan skielik te voorskyn gebring; amper soos vandag se haas uit die hoed. Dieselfde geld ook die sotskolf van die nar wat in sy mou versteek is en dan onverwags in sy hand sou verskyn tot die bewondering van die hofgangers oor sy towerkuns.
Select Product
View All Products













